Modulekode | SLK 752 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Module-inhoud | *Geslote - slegs vir BSocSciHons (Sielkunde). *Hierdie module word slegs in Engels aangebied. Hierdie module handel oor geselekteerde temas uit die sosiale sielkunde, soos sosiale kognisie, houdings en houdingsverandering, oorredingskommunikasie en sosiale beïnvloeding, menslike aggressie, intergroepverhoudings en intergroepkonflik, sosiale identiteitsteorie en die rol van kultuur in menslike gedrag. Hierdie temas word toegepas op praktiese probleme in die kontemporêre Suid-Afrikaanse konteks.
|
Modulekrediete | 15.00 |
Programme | |
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Kontaktyd | 1 lesing per week |
Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
Departement | Sielkunde |
Aanbiedingstydperk | Semester 1 of Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App